# Die DA sê beamptes van Stad Johannesburg het gister tydens ‘n parlementêre portefeuljekomitee toesigvergadering oor Water en Sanitasie, ontken dat hulle vier-miljard rand onttrek het uit Johannesburg Water se begroting vir waterinfrastruktuur-instandhouding. Die party sê hy sal ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ‘n aansoek voorlê om die waarheid vir Johannesburg se inwoners uit te vind. Stephen Moore van die DA sê die aansoek sal daaglikse balanse van al Johannesburg Water-bankrekenings vir sekere datums aanvra:
DA gaan PAIA-aansoek aanvra om die waarheid te vind oor Johannesburg se vermiste R4-miljard [KLANK]
ENG StephenonMissing