# Die DA in Tshwane sal oplossings uiteensit vir die stad se begrotingskrisis te midde van toenemende kommer oor eiendomswaardasies wat die hoogte inskiet. Talle inwoners se waardasies het verdubbel, wat tariewe en belasting verhoog. Die DA, gelei deur Cilliers Brink, sê die stad se finansiële probleme onder die ANC-ActionSA-EFF-regering behoort nie ‘n las te wees vir inwoners nie. Jacqui Uys van die DA sê die Tshwane-koukus sal belasting- en tariewe-aanpassings voorstel vir die 2025/2026-boekjaar:
DA gaan oplossings voorstel vir Tshwane se begrotingskrisis [KLANK]
ENG-UysOnBudget