# Die DA gaan nuwe inligting oorhandig om die klagte te versterk wat hy voorheen teen Ekurhuleni se gewese stadsbestuurder, Imogen Mashazi, ingedien het. News24 het onthul dat sy in ʼn huis van 60-miljoen-rand in die Waterfall-landgoed woon wat voorheen aan die korrupsie-beskuldigde sakeman, Edwin Sodi, behoort het. Woordvoerder Khathutshelo Rasilingwane sê volgens die artikel word die maandelikse huur op 200-duisend-rand geraam terwyl Mashazi se jaarlikse vergoeding sowat 3,1-miljoen-rand was:
DA gaan nuwe inligting oor Ekurhuleni se gewese stadsbestuurder aan polisie oorhandig [KLANK]
ENG RasilingwaneONCityManager