Skip to content

DA gaan Nasionale Gesondheids-laboratoriumdiens uitvra oor tekort aan teengif [KLANK]

# Die DA sê hy gaan môre die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens in die Parlement se portefeuljekomitee oor Gesondheid uitvra oor die voortslepende teengifkrisis wat na berigte reeds tot sterftes gelei het. Die party sal duidelikheid eis oor hoeveel teengif sedert 2023 vervaardig en versprei is. Die DA-lid, Michele Clarke, sê die diens moet rekenskap gee van die aangetekende tekorte in hospitale en wat gedoen word om die probleem uit die weg te ruim:

ENG MichelleOnSnakeVenom