# Die DA eis antwoorde nadat die derde oortreder wat verkeerdelik uit Pollsmoor-gevangenis in Kaapstad vrygelaat is, weer aangekeer is. Dit het gebeur ondanks ʼn Hooggeregshof-bevel dat al drie gevonnisde oortreders in Pollsmoor se jeugsentrum aangehou moet word. Nicholas Gotsell van die DA sê hierdie geval ontbloot die groot mislukkings tussen Justisie en Korrektiewe Dienste:
DA eis volle bekendmaking ná derde Pollsmoor-gevangene weer aangekeer is [KLANK]
AFR NicholasEscapee