Skip to content

DA eis vermindering van Johannesburg se buitensporige riooltariewe [KLANK]

# Die DA in Johannesburg eis die opskorting van die onbillike rioolrekenings vir woonstelle, tuinhuise, komplekse en aftree-eenhede. Die party het ‘n versoekskrif van stapel gestuur en eis ‘n billike hersiening en vermindering van die riooltariewe. Chris Santana van die DA sê die rekenings benadeel mense wat formele en wettige verbindings tot die rioolstelsel het en is teenstrydig mt die metro se planne vir bekostigbare, hoëdigtheid-behuising:

ENG ChrisonSewerage