Skip to content

DA eis optrede weens 421 swangerskappe onder meisies van 10–14 in KZN [KLANK]

# Die DA eis dringende parlementêre ingryping oor kommerwekkende syfers in KwaZulu-Natal, wat aandui 421 meisies van 10- tot 14-jaar het in die 2025/26-boekjaar swanger geraak. Die DA-lid, Angel Khanyile, sê dit weerspieël wydverspreide seksuele misbruik en stelsel-mislukkings in rapportering en vervolging. Sy versoek ‘n gesamentlike vergadering met die polisie en belangrike staatsdepartemente om samewerking te verbeter en te verseker oortreders word vervolg om kinders te beskerm:

ENG KhanyileOnTeenagePregnancies