Skip to content

DA eis optrede oor Tshwane-stadsbeplanningstribunale [KLANK]

# Die DA in Tshwane het ‘n mosie ingedien wat die burgemeester, Nasiphi Moya, sal verplig om die Stadsbeplanningstribunale, wat reeds langer as ses maande nie werksaam is nie, weer in te stel. Pogiso Mthimunye van die DA sê vertragings in die aanstelling van die Strategiese Grondontwikkeling- en Munisipale Appèl-tribunale stuit noodsaaklike besluite oor grondgebruik. Hy vra ‘n tydlyn vir die volledige aanstellings om deursigtigheid, doeltreffendheid en sekerheid oor beplanning te herstel:

ENG-MthimunyeOnTribunal