Skip to content

DA eis onmiddellike skorsing van polisielede wat by ernstige misdaad betrek word [KLANK]

# Die DA sê hy ondersteun die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor Polisie, Ian Cameron, se oproep dat alle polisielede wat by misdade betrek word, aangekeer of aangekla word. Dianne Kohler Barnard van die DA sê hulle gaan van die minister van Polisie, Senzo Mchunu, eis dat al sulke lede onmiddellik geskors en hul polisieklaring opgehef word om te keer dat hul toegang kry tot vuurwapens, sensitiewe stelsels en bedrywighede:

ENG DianneonSeriousCrime