# Die DA eis dat die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, onmiddellik ʼn permanente direkteur-generaal vir die Departement van Militêre Veterane aanstel. Die pos wat vakant is sedert Irene Mpolweni bedank het, is verlede jaar geadverteer maar is steeds nie gevul nie. Maliyakhe Shelembe van die DA sê die vertraging om ʼn permanente direkteur-generaal aan te stel, dra by tot onbestendige bestuur in die departement:
DA eis onmiddellike aanstelling van ’n permanente DG vir Departement van Militêre Veterane [KLANK]
ENG MaliyakheonAppointment