Skip to content

DA eis ondersoek na Krygkor se tender vir personeelvoertuie van 500-miljoen-rand [KLANK]

# Die DA vra ‘n volledige ondersoek na die staatsbeheerde wapenverkrygingsagentskap, Krygkor, se hantering van ‘n tender vir personeelvoertuie van 500-miljoen rand. Die tender is vir 462 pantservoertuie vir die Nasionale Weermag se teeninsypelings-grenspatrollies. Chris Hattingh van die DA sê dit het aan die lig gekom dat die evalueringsproses in die gedrang gekom het toe veldtoetse om voertuigprestasie na te gaan, sonder rede gekanselleer is:

AFR HattinghonArmscor