Skip to content

DA eis ondersoek na korrupsiebewerings by die SAPD-kollege in Philippi [KLANK]

# Die DA dring aan op ‘n onafhanklike en deursigtige ondersoek na die finansiële en operasionele wanbestuur by die SAPD-kollege in Philippi, Kaapstad. Die kollege staar bewerings van verkrygings-onreëlmatighede en die uitbuiting van rekrute in die gesig. Lisa Schickerling van die DA sê die portefeuljekomitee oor Polisie het eerstehandse die skokkende agteruitgang van die kollege beleef, bewerings van seksuele teistering, dwelmgebruik, intimidasie en die afwesigheid van basiese infrastruktuur:

ENG SchickerlingonCorruption