# Die DA in Johannesburg eis ‘n dringende ondersoek na beweerde onwettige begrafnispraktyke by stadsbegraafplase. Die party sê ‘n gesin het ‘n vreemdeling se grafsteen op hul pa se graf in die Klipspruit-begraafplaas ontdek. Die DA-lid, Nonhlanhla Sifumba, vra Johannesburg se parke-afdeling om in gesprek te tree met families wat geraak is en om te verseker die personeel word opgelei om families wat treur met waardigheid en respek te behandel:
DA eis ondersoek na beweerde onwettige begrafnisprosedures in Johannesburgse begraafplase [KLANK]
ENG SifumbaOnCemeteries