Skip to content

DA eis Kunene se bedanking nadat hy huis besoek van verdagte in moord op DJ Sumbody [KLANK]

# Die DA in Gauteng eis die onmiddellike bedanking van die Johannesburgse burgemeesterskomiteelid Kenny Kunene, nadat die polisie hom by die huis van die moordverdagte Katiso “KT” Molefe aangetref het. Molefe in in hegtenis geneem is vir die moord op DJ Sumbody in 2022. Kunene is nie in hegtenis geneem nie, maar het ‘n verklaring afgelê waarin hy gesê het hy moes ‘n vergadering daar bywoon. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA het ‘n beroep gedoen op die burgemeester, Dada Morero, om Kunene af te dank:

ENG-Kayser-EcheozonjokuOnKunene