Skip to content

DA eis ingryping van NVG met rioolkrisis op eThekwini se strande [KLANK]

# Die DA in KwaZulu-Natal verhoog sy druk op die Nasionale Vervolgingsgesag en die KwaZulu-Natalse Departement van Ekonomiese Ontwikkeling, Toerisme en Omgewingsake oor die voortdurende rioolkrisis op die strande in eThekwini. Die DA-lid, Hannah Lidgett, sê verskeie Durbanse strande is gesluit weens gevaarlike E.coli-vlakke, maar geen amptenare word aanspreeklik gehou nie. Sy eis daaglikse watertoetse, dringende ingrypings en vinnige vervolging om openbare gesondheid en die stad se toerisme-ekonomie te beskerm:

ENG-LidgettOnBeaches