Skip to content

DA eis geregtigheid vir Jayden-Lee Meek wie se ma van sy moord beskuldig word [KLANK]

# Die DA in Johannesburg sê dis ontstellend dat Jayden-Lee Meek se ma van sy moord beskuldig word. Die 11-jarige seun se gekneusde liggaam is in Mei vanjaar in sy woonstelgebou in Fleurhof, Johannesburg, gevind. Die 31-jarige Tiffany Meek het gister die eerste keer in die hof verskyn. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA sê die groter kwessie van kindermishandeling en huishoudelike geweld kry nie voldoende aandag in Suid-Afrika nie:

ENG BelindaonDistressed