Skip to content

DA eis dringende voltooiing van Gauteng se skoolprojekte wat lank reeds agterstallig is [KLANK]

# Die DA in Gauteng eis dringende optrede van die LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, en die Departement van Infrastruktuur om die talle agterstallige skoolinfrastruktuurprojekte te voltooi. Sergio dos Santos van die party het die Inkululeko Yesizwe Primary School in Vlakfontein uitgewys as een van die projekte wat voltooi moet word. Santos sê die provinsiale regering moet voorkeur gee aan die voltooiing van elke projek, bekwame en verantwoordbare kontrakteurs aanstel en streng toesig afdwing om korrupsie of politieke inmenging te voorkom:

ENG DosantosOnSchools