# Die DA veroordeel die massaskietery in Philippi-Oos waarin drie mans dood en een beseer is. Die DA-woordvoerder in die Wes-Kaap, Thomas Walters, sê polisiestasies is onderbeman en daar is nie genoeg hulpbronne nie, wat gemeenskapsveiligheid in gevaar stel. Walters doen ‘n beroep op ‘n volledige polisie-aksieplan met duidelike tydlyne om geweldsmisdaad te bestry. Hy eis ook dat die polisie die plan vir parlementêre ondersoek voorlê om veiligheid en openbare vertroue in wetstoepassing te herstel:
DA eis dringende SAPD-aksieplan ná massaskietery in Philippi-Oos [KLANK]
AFR-WaltersOnSafety