# Die DA in Gauteng eis vinnige herstelwerk en ’n dringende ondersoek nadat ’n brand, vermoedelik weens vandalisme, elf klaskamers by Riverlea Sekondêre Skool vernietig het. Onderwyswoordvoerder van die DA, Sergio Isa Dos Santos het ook die vertragings in die herstel van Lancea Vale Sekondêre Skool in Eldorado Park, wat in Augustus verlede jaar uitgebrand het, gekritiseer. Dos Santos belowe om die onderwysdepartement tot verantwoording te roep en versoek ’n vinnige infrastruktuurherstelplan om onderrig te beskerm:
DA eis dringende optrede na brand skool verwoes [KLANK]
ENG-SantosOnFires