Skip to content

DA eis dringende ondersoek na ‘n SAPD-tender van R360-miljoen [KLANK]

# Die DA sê die toekenning van ‘n tender van 360-miljoen-rand vir die Suid-Afrikaanse Polisiediens se gesondheidsdienste aan Medicare24 Tshwane in Junie 2024, wek ernstige vrae, veral oor die betrokkenheid van die gewese amptenaar Petunia Lenono. Sy was ‘n lid van die bod-evalueringskomitee wat aanbeveel het dat Medicare24 die bod moet ontvang, maar skaars ses dae later bedank het. Ian Cameron van die DA sê die SAPD moet dringend ‘n onafhanklike ondersoek na die tender laat doen:

ENG IanonSAPSTender