Skip to content

DA eis dringende hersiening van SANW se sekerheid [KLANK]

# Die DA eis ‘n onmiddellike, dringende en volledige opknapping van alle instellings op alle basisse van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. Dit volg ná die onlangse diefstal van ammunisie op die Lugmagbasis Bloemspruit in die Vrystaat.  Die party sê die minister van Verdediging, Angie Motshekga, en die SANW moet voor die Parlement verskyn en ʼn befondste herstelplan vir basiese sekerheid voorlê. Chris Hattingh van die DA sê volgehoue kabeldiefstal op militêre basisse het regstreekse sekerheids-gevolge:

AFR HattibhOnTheft