Skip to content

DA eis dringende bekendmaking van 1ste kwartaal se misdaadstatistiek [KLANK]

# Die DA het die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, versoek om onmiddellik die misdaadstatistieke vir die eerste kwartaal van 2025/26 vry te stel, wat al in Augustus moes uitkom. Lisa Schickerling van die DA sê vertragings en weglatings ondermyn openbare vertroue, aanspreeklikheid en deursigtigheid. Schickerling waarsku dat die weerhouding van data agterdog aanwakker terwyl geweldsmisdaad hoog bly. Sy het beklemtoon dat Suid-Afrikaners die reg het op tydige en volledige misdaadinligting:

AFR-SchickerlingOnStats