Skip to content

DA eis die verwydering van die finansiële hoof van SAPD-misdaadintellligensie [KLANK]

# Die DA sê die finansiële hoof van die polisie se Misdaadintelligensie-afdeling, Philani Lushaba wat in aanhouding is, was ‘n plaasvervanger-trustee van die Staatsdienspensioenfonds vir die boekjare 2022/2023 en 2023/2024. In hierdie rol het hy na bewering minstens 652-duisend-rand se trusteefooie ontvang. Andrew Bateman van die DA sê dié nuus is uiters kommerwekkend gegewe Lushaba se inhegtenisneming op twee afsonderlike klagte van korrupsie weens die beweerde misbruik van sy posisie:

ENG AndrewonLushaba