# Die DA in Johannesburg versoek ‘n dringende ondersoek na die gebruik van ‘n luukse voertuig deur ‘n lid van die burgemeester, Dada Morero, se komitee. Die party beweer een van die lede het verlede naweek sonder toestemming na KwaZulu-Natal gereis met die BMW X3. Solomon Maila van die DA sê die voertuig was deel van BBP-beskermingseenheid vir lede van die burgemeesterskomitee voor die Suid-Gautengse Hooggeregshof ‘n einde daaraan gemaak het:
DA eis die Johannesburgse burgemeester moet minagting van hof teen ‘n komiteelid ondersoek [KLANK]
ENG MailaOnProbe