# Die DA sê dit is kommerwekkend dat die Passasierspooragentskap nie sy algemene program van 7,5-miljard rand vir die opknapping van verouderde treine gestaak het nie. Dit is ondanks Prasa se eie erkenning dat die program nie meer geskik is vir die doel nie en hersien moet word. Thami Mabhena van die DA sê hulle eis dat Prasa onmiddellik alle verdere besteding aan die opknappingskontrakte staak, hangende ‘n ondersoek deur die Openbare Beskermer: