Skip to content

DA eis dat Parlement minister Nkabane moet inroep oor geheime SETA-paneel [KLANK]

# Die DA eis dat die Parlement die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, moet inroep oor die geheime paneel wat voorsitters van die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede gekies het. Die party sê Nkabane het geweier om die name van individue wat sy na bewering persoonlik gekies het om meer as 500 aansoeke te evalueer, bekend te maak. Daar is uiteindelik 20 ANC-lojaliste aangestel. Karabo Khakhau van die DA sê dit is noodsaaklik om deursigtigheid te bevorder en politieke inmenging te voorkom:

ENG KhakhauOnPanel