Skip to content

DA eis dat minister Mchunu bendegeweld op Kaapse Vlakte bestry [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap het die provinsiale Polisiekommissaris, Thembisile Patekile, skriftelik versoek om ‘n duidelike tydlyn en operasionele plan te verskaf, waarin die minister van Polisie, Senzo Mchunu, belowe het om bendegeweld op die Kaapse Vlakte te bestry. Die party-lid, Nicholas Gotsell, sê die tydlyn moet tasbare antwoorde insluit oor wanneer die Anti-Bende-eenheid uiteindelik ‘n vaste instelling sal wees. Hy sê dit is uiters pynlik om die polisie se reaksie op twee tragiese gevalle rakende dwaalkoeëls te aanskou:

AFR NicholasonCombatGang