# Die DA sê hy gaan aan die voorsitter van die portefeuljekomitee oor Polisie, Ian Cameron, skryf om te versoek dat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, dringend voor die komitee verskyn. Die party sê hy moet verduidelik waarom senior polisie-offisiere die Parlement mislei het oor die weglating van geslagsgeweldstatistiek in die jongste nasionale misdaadverslag. Lisa Schickerling van die DA sê dit is nie ‘n tegniese fout nie; dit is ‘n doelbewuste wanvoorstelling wat aanspreeklikheid vereis:
DA eis antwoorde van polisieminister oor geslagsgeweldstatistiek [KLANK]
AFR LisaonGBVStats