# Die DA sê hy gaan parlementêre vrae indien waarvolgens die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, rekenskap sal moet gee oor die besluit om die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente onder administrasie te plaas. Die party vra ook volledige besonderhede oor die aangestelde adviseurs, hul rolle, vergoeding en mandate. Dit volg nadat die administrateur, professor Hlengani Mathebula, na bewering vier tegniese adviseurs teen ‘n koste van nagenoeg tien-miljoen-rand per jaar aangestel het. Delmaine Christians van die DA sê studente kan nie voortgaan om die prys vir onbestendigheid en swak toesig te betaal nie:
DA eis antwoorde van minister Manamela oor NSFAS-administrasie en adviseurs befonds deur belastingbetalers [KLANK]
AFR ChristiansOnNsfas