Skip to content

DA eis antwoorde oor uitsluiting van geslagsgeweldsyfers in jongste misdaadstatistiek [KLANK]

# Die DA eis aanspreeklikheid oor die uitsluiting van syfers oor geslagsgeweld en misdade teen kinders in die polisie se jongste misdaadstatistieke. Lisa Schickerling van die party sê in ‘n land waar ‘n vrou elke drie uur vermoor word, is die weglating nie net ‘n statistiese gaping nie, maar ‘n morele mislukking. Sy sê die Polisiediens kan nie beweer dat hy geslagsgeweld en misdade teen kinders beveg wanneer hy dit nie eens tel nie:

ENG LisaonRemoval