Skip to content

DA eis antwoorde nadat R5-miljoen betaal word aan geskorste Omgewingsake-personeel [KLANK]

# Die DA in Gauteng beskuldig die Gautengse Departement van Omgewingsake dat hy meer as vyfmiljoen-rand bestee het aan vier geskorste werknemers. Jade Miller van die DA sê die skorsings hou verband met wangedrag, beweerde aanranding en misbruik van hulpbronne. Miller sê een werker is al meer as drie jaar lank geskors. Sy sê die tug-appèlsake moet dringend afgehandel word, en waarsku die vertraging stel die omgewing en openbare gesondheid in gevaar:

ENG-MillerOnStaff