# Die DA in Gauteng eis die onmiddellike afdanking van tien onderwysers wat veroordeelde seksoortreders is, maar steeds skoolhou. Die LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, het dit onthul na aanleiding van die party se vrae in die wetgewer. Michael Waters van die DA sê volgens Chiloane is 40 onderwysers die afgelope drie jaar deur ʼn hof skuldig bevind aan seksuele oortredings:
DA eis afdanking van 10 seksoortreders wat steeds in Gauteng skoolhou [KLANK]
ENG MichaelonSexOffenders