# Die DA in Gauteng doen ‘n beroep op die LUR vir Infrastruktuurontwikkeling, Jacob Mamabolo, om seker te maak dat die Johannesburg-Suid Forensiese Patologielaboratorium oopmaak om die publiek te dien. Dit volg nadat Mamabolo ‘n ondersoek van stapel gestuur het na die fasiliteit wat steeds nie oop is nie, en die belastingbetaler alreeds 700-mijoen-rand gekos het. Inwoners wag al jare vir lykskouings, nadoodse ondersoeke en toksikologieverslae. Madeleine Hicklin van die DA sê families verdien tydige toegang tot hierdie kritieke forensiese dienste:
DA-druk dwing Gauteng LUR om vertragings by Johannesburg forensiese laboratorium te ondersoek [KLANK]
ENG HicklinOnForensicLab