# Die DA in die Wes-Kaap het kommer uitgespreek oor 12 gewelddadige aanvalle op maatskaplike werkers die afgelope jaar. Dit sluit kapings, gewapende rooftogte en aanrandings in, meestal in hoë-risikogebiede soos Khayelitsha en Gugulethu in Kaapstad. Wendy Kaizer-Philander van die DA vra dringende ingryping, insluitend ’n toegewyde polisietaakspan. Sy waarsku dat die aanvalle noodsaaklike dienste ontwrig en voorste linie-werkers sowel as gemeenskappe in gevaar stel:
DA dring aan op optrede terwyl aanvalle op maatskaplike werkers in Wes-Kaap toeneem [KLANK]
AFR-Kaizer-PhilanderOnSocialworkers