# Die DA in Mangaung dring aan op antwoorde van burgemeester, Gregory Nthatisi, en munisipale bestuurder, Sello More, oor die verslegtende slaggatkrisis. Jan-Hendrik Cronjé van die party sê ten spyte van begrotings en verslae, bly die paaie gevaarlik. Cronje sê inwoners en besighede befonds nou self die herstelwerk, wat die ineenstorting van dienslewering beklemtoon. Hy vra ‘n oudit aan van die Paaie en Vervoerkomitee:
DA dring aan op optrede oor Mangaung se slaggatkrisis [KLANK]
AFR-CronjeOnPotholes