Skip to content

DA dring aan op ondersoek oor sterftes met hartoperasies by Charlotte Maxeke [KLANK]

# Die DA sê die Gesondheidsombud asook Wits Universiteit moet dringend ingryp om behoorlike bestuur en aanspreeklikheid by die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal af te dwing. Die party het kommer uitgespreek oor die afloop van hartoperasies by die hospitaal, en wys op hoë sterfte- en komplikasiesyfers, asook beweerde bestuurs- en opleidingsmislukkings in die kardiotorakale eenheid. Jack Bloom van die DA doen ‘n beroep op die voorkoming van verdere risiko’s vir pasiënte:

ENG BloomOnHeartSurgeries