Skip to content

DA dring aan op herstel van elektrisiteit en water by Wedela Technical High School na vandalisme [KLANK]

# Die DA in Gauteng dring aan op ingryping by Wedela Technical High in die Merafong Plaaslike Munisipaliteit, waar kabeldiefstal en vandalisme meer as een-duisend-400 leerders sonder water en elektrisiteit gelaat het. Sergio Isa Dos Santos van die DA sê die skool ly nou al vir sewe jaar onder ontwrigtings wat vererger is deur die onttrekking van sekuriteitswagte. Hy moedig die Onderwysdepartement aan om dienste en sekuriteit te herstel en om behoorlike funksionele meganismes by die skool in te stel:

ENG-DosSantosOnWedela