Skip to content

DA dring aan op antwoorde van laboratoriumdienste oor verbintenis om agterstand met toksikologie-toetsing te verminder [KLANK]

# Die DA in Gauteng eis deursigtigheid van die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens oor sy oënskynlike verbintenis om sy agterstand in toksikologie-sake teen die einde van die 2025/26-boekjaar te halveer. Die party sê dit sal die omkeertye vir toksikologieverslae in alle Forensiese Chemie-laboratoriums verbeter. Madeleine Hicklin van die DA sê dit volg op die DA se bevraagtekening van die aangemelde wagtyd van tien-jaar lykskouings-verslae:

ENG MadeleineonBacklog