# Die DA sê hy beywer hom in die regering van nasionale eenheid vir ʼn agenda wat groei eerste plaas en fokus op werkskepping, om beleggings te lok en energiesekerheid. Die party sê egter vordering word belemmer deur diegene wat onwillig is om besluite neem om die ekonomie te moderniseer. Nico Pienaar van die DA sê ʼn belangrike pilaar in die groei-agenda is die uitbreiding en modernisering van die land se elektrisiteitsnetwerk: