# Die DA in Gauteng doen ‘n beroep op premier Panyaza Lesufi om alle hostelle in die provinsie in lewensvatbare gesinseenhede te omskep ingevolge die hostelherontwikkelingsprogram. Die party het onlangs ‘n oorsigbesoek aan die Khutsong-hostel gebring wat die tuiste is van ongeveer een-duisend-500 inwoners. Mervyn Cirota van die DA sê die hostel se vensters is gebreek, daar is diep krake in die mure, geen water nie, en sanitasietoestande is betreurenswaardig:
DA dring aan alle Gautengse hostelle moet in lewensvatbare gesinseenhede omskep word [KLANK]
ENG MervynonConvert