Skip to content

DA doen regstappe oor Stad Johannesburg se onwettige waarnemende aanstellings [KLANK]

# Die DA het die Stad Johannesburg met hofdokumente laat bedien oor die onwettige verlenging van waarnemende aanstellings in senior posisies. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA sê sewe amptenare, insluitend die waarnemende stadsbestuurder, Tshepo Makola, het die wettige waarnemingstermyn van drie-maande oorskry. Sy dring daarop aan dat die Gautengse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Jacob Mamabolo, moet ingryp en waarsku dat verdere hofstappe sal volg as regstellings nie teen môre gedoen is nie:

ENG-Kayser-EcheozonjokuOnPositions