Skip to content

DA doen ‘n beroep vir moderne lisensiëring vir privaat brandweerdienste na brand in Pretoria [KLANK]

# Die DA in Tshwane vra vir opgedatereerde regulasies om privaat brandweerdienste toe te laat om munisipale spanne wettiglik te ondersteun. Hierdie beroep kom na ‘n brand oor die naweek by ‘n bande-fabriek in Pretoria-Noord, waar privaat brandweerdienste toegang geweier is, terwyl die stad se personeel gesukkel het om die brand in bedwang te bring. Jacqui Uys van die DA sê moderne lisensiëring sal vinnger, meer doeltreffende noodoptrede tot gevolg hê wat sal help om gemeenskappe te beskerm en om openbare veiligheid te bevorder:

AFR UysOnRegulations