Skip to content

DA doen beroep vir instelling van Gauteng se Hostel-herontwikkelingsplan [KLANK]

# Die DA in Gauteng doen ‘n beroep op premier Panyaza Lesufi en LUR vir Menslike Nedersettings, Tasneem Motara, om die Gautengse Herontwikkelingsplan vir Hostelle dringend te implementeer. Dit volg na planne gestaak is om inwoners van die Khutsong-hostel na wooneenhede te verskuif wat vir konstruksie in Khutsong-uitbreiding 8 geoormerk is. Mervyn Cirota van die DA eis die onmiddellike insluiting van Khutsong-hostel in die Herontwikkelingsprogram vir Hostelle vir nodige opgraderings en instandhouding:

ENG MervynonLesufi