# Die DA in die Oos-Kaap het strafregtelike klagtes teen die burgemeester van Nelson Mandelabaai, Babalwa Lobishe, ingedien. Die party beskuldig haar daarvan dat sy parlement mislei het, teenstrydig met die Wet op Bevoegdhede en Voorregte. Marina van Zyl van die DA sê die aanklagte spruit uit Lobishe se versuim om vroeër vanjaar voor ‘n parlementêre komitee te verskyn om rekenskap te gee oor 22 munisipale kontrakte wat ondersoek word en 1,2-miljard-rand in onbestede toelaes:
DA dien strafregtelike klagtes in teen burgemeester van Nelson Mandelabaai dat sy parlement mislei het [KLANK]
AFR MarinaOnMayor