Skip to content

DA dien PAIA-aansoek in oor ANC se rol in Nkabane se ontplooiing van lede na SETA-rade [KLANK]

# Die DA het ‘n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ingedien wat eis dat die ANC sy kennis rakende die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, se kaderontplooiing na SETA-rade openbaar maak. Die DA beweer sy het ANC-kaders in voorkeur-poste aangestel en daarna vir die Parlement gelieg. Die DA se nasionale woordvoerder, Karabo Khakhau, sê die stap is daarop gemik om die ANC se betrokkenheid by Nkabane se beweerde bedrog en magsmisbruik te ontbloot:

ENG-KhakhauOnLuthuli