Skip to content

DA dien nuwe klagte in teen minister Nkabane oor sy parlement glo mislei [KLANK]

# Die DA sê die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, is ontwykend en weerhou steeds inligting te midde van ’n groeiende skandaal oor die aanstelling van die voorsitter van die raad van die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid. Die party het ‘n nuwe etiese klagte gelê nadat hy uitgevind het dat een van die sogenaamde paneellede deelname aan die proses ontken het. Karabo Khakhau van die DA sê Nkabane het die parlement mislei en het moontlik die etiese kode gebreek:

# The DA says Minister of Higher Education and Training Nobuhle Nkabane has been evasive and continues to withhold information amid a growing scandal over the appointment of the chairperson of the Sector Education and Training Authority board. The party has filed a new ethics complaint after learning that one supposed panel member denied involvement in the process. The DA’s Karabo Khakhau says Nkabane misled Parliament and may have broken the ethics code:

ENG KhakhauOnNewComplaint