Skip to content

DA dien dringende klagte in oor waterkrisis in Tswaing [KLANK]

# Die DA het dringende klagtes ingedien by die Staatsdienskommissie, die Openbare Beskermer en die Menseregtekommissie oor die ineenstorting van water- en sanitasiedienste in Tswaing in Noordwes. Die DA-lid, Carin Visser, sê duisende gesinne in Delareyville, Sannieshof, Ottosdal en 32 nedersettings kan dae of selfs weke sonder water wees. Sy sê die verskonings oor opsetlike beskadiging en kabeldiefstal is onaanvaarbaar en eis dringende ingryping om die water- en sanitasiedienste te herstel:

AFR-VisserOnWater