# Die DA sê hy het ʼn aansoek volgens die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting by die Nasionale Tesourie ingedien. Hy wil vasstel watter aanbevelings van die Mpati-kommissie oor die Openbare Beleggingskorporasie ingestel word. ʼn Kommissie van ondersoek in 2020 onder leiding van regter Lex Mpati het ʼn magdom bestuurs-, bedryfs- en etiese mislukkings by die korporasie ontbloot. ʼn DA-woordvoerder, Andrew Bateman, sê die kommissie het ʼn reeks aanbevelings gemaak om gebreke en openbare vertroue te herstel:
DA dien aansoek in om vordering met probleme by Openbare Beleggingskorporasie te bepaal [KLANK]
ENG BatemanOnPIC