# Die DA sê voortdurende mislukkings deur die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid se dienste raak steeds kwesbare inwoners in die Wes-Kaap. Die party het die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, genooi om ‘n toesigbesoek by te woon om voortdurende diensleweringsprobleme by SASSA-kantore in die provinsie waar te neem. Wendy Kaizer-Philander van die DA sê begunstigdes word steeds onderwerp aan lang toue, stelselonderbrekings, personeeltekorte en vertragings met die verwerking van toelaes:
DA daag minister Dina Pule uit om Wes-Kaapse vertragings met maatskaplike toelaes en diensleweringsmislukkings aan te pak [KLANK]
AFR WendyOnServiceFailures