Skip to content

DA-burgemeester van Tuinroete-munisipaliteit bedank [KLANK]

# Die DA-burgemeester van die Tuinroete-munisipaliteit, Andrew Stroebel, het bedank met ingang 31 Oktober om politiek vaarwel te roep. Hy is in 2011 tot Hessequa-raadslid vir Wyk 7 verkies, en in 2016 as speaker van die raad. Stroebel is in Junie verlede jaar tot burgemeester verkies. Die leier van die DA in die Wes-Kaap, Tertuis Simmers, sê Stroebel het sy gemeenskap met waardigheid gedien:

ENG SimmersOnMayor